Aangaande Online Maths

Online Maths is spesifiek ontwerp vir die Suid-Afrikaanse Wiskundeleerder, van Graad 8 tot 12, om GRATIS toegang tot inhoud van uitstekende gehalte te hê. Alle videolesse word professioneel aangebied deur juffrou Pythagoras, ’n hoërskool-wiskunde-onderwyseres en onderwyser-opleier, met 25 jaar se ervaring. Die videolesse is op ’n gestruktureerde wyse ontwikkel om maklike begrip en ’n vlot vordering na die volgende les te verseker.

Online Maths - Wiskunde Maklik Gemaak!

25+

Jaar se ondervinding