Omtrek en Oppervlakte van 2-Dimensionele figure Gr 8
Juffrou Pythagoras verduidelik Omtrek en Oppervlakte van saamgestelde figure in detail. In hierdie kursus behandel sy die omtrek en oppervlakte van die volgende gekombineerde figure:
Vierkant & reghoek
Vierkant & halwe sirkel
Driehoek & halwe sirkel
Trapesium & driehoek
Sirkel & driehoek
Vierkant & sirkel
