Heelgetalle Gr 8
In hierdie kursus verduidelik Juffrou Pythagoras heelgetalle. Die volgende onderwerpe word in hierdie kursus behandel:
Inleiding tot Heelgetalle
Optelling en Aftrekking van Heelgetalle
Vermenigvuldiging en Deling van Heelgetalle
Kwadrate, Derdemagte en Wortels
