Meetkunde van 2 Dimensionele figure Gr 8
In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras die Meetkunde van 2-dimensionele vorms. Die volgende onderwerpe word behandel:
Klassifisering van driehoeke volgens hul sye
Klassifisering van driehoeke volgens hul hoeke
Oplos van onbekendes in driehoeke
Eienskappe van vierhoeke, naamlik: vierkant, ruit, reghoek, parallelogram, vlieër, trapesium
Kongruensie en gelykvormigheid
Eksamen vrae in detail bespreek
