Gewone Breuke Gr 8
In hierdie hoofstuk behandel juffrou Pythagoras gewone breuke in die graad 8 sillabus. Sy bespreek die volgende in detail:
Teorie en belangrike terminologie
Optel en aftrek van breuke
Maal en deel van breuke
Magte en wortels met breuke
Persentasie, Vermeerder en verminder in sekere verhouding
