Getalpatrone Gr 8

In hierdie kursus verduidelik juffrou Pythagoras alles wat jy moet weet oor getalpatrone. Sy behandel die volgende onderwerpe:

  • Numeriese Getalry of Patroon

  • Meetkundige Getalry of Patroon

  • Verskillende Getalrye

  • Reëls om Patrone te Beskryf

  • Patrone in Diagram vorm