Telgetalle Gr 8

Juffrou Pythagoras help nuwe Graad 8-leerders om aan te pas en heelgetalle te verstaan, priemfaktorisering, asook probleme in die alledaagse lewe wat heelgetalle insluit, soos verhoudings, BTW, lenings, wins en wisselkoerse.